Skip to content

Tariewe

Blinkwater Chalets Tariewe
Enkel vertrek chalets het geen badkamer geriewe aan chalets, Dubbel bed, Bunker bed, Yskas/Vrieskas, Mikrogolf Oond, Ketel, Braaigeriwe, Twee Plaat Stoof, Eetgery, Breekware, Waaier. Matrasse word oorgetrek met skoon lakens, bring net eie beddegoed en handdoeke.
Chalets het teel vloere en plafonne, groot gras afdak aan die chalets met tafels en stoele, Chalets naaste aan die water het die beste en direkte uitsig oor die rivier.

Mei tot Augustus September tot April Afstand na Water Informasie
Chalet 1
Slaap 4
R 600 p/n R 700 p/n 45 meter Standaard
Chalet 3
Slaap 4
R 600 p/n R 700 p/n 20 meter Standaard
Chalet 4
Slaap 6
R 700 p/n R 800 p/n 15 meter Standaard + 2 Addisionele Enkel Beddens
Chalet 5
Slaap 4
R 600 p/n R 700 p/n 35 meter Standaard
Chalet 6
Slaap 4
R 550 p/n R 650 p/n 35 meter Standaard en toegang tot grasafdak
Chalet 7
Slaap 4
R 550 p/n R 650 p/n 45 meter Standaard en geen toegang tot grasafdak

Belangrik: Binne Seisoen sluit vakansie en lang naweke in. | Inboek tyd: 14:00 op dag van aankoms 10:00 uit op dag van vertrek

Vaalrivier Visvang Dagbesoekers Tariewe
Per Persoon Per Voertuig Laerskool Kinders
Normal R 60 R 60 Gratis (R50 Stokheffing indien hengel)
Vakansie Seisoen R 60 R 60 Gratis (R50 Stokheffing indien hengel)