Roetes na Blinkwater
Roete 1 ( Vanaf Roodepoort, Pretoria, Jhb, Oosrand)
Neem die N1 sement pad na Bloemfontein (suid)
Ry deur die Grassmere tolhek.
Ry verby die eerste Van Der Bijlpark afdraai( Bly op die sement pad)
Gaan 10 km verby tot waar die sementpad teer word (gaan links af) en gaan oor die brug op die Potchefstroom /Van Der Bijlpark pad. Ry in die rigting van Potch. Baken – Aan die regterkant is n kar op n paal en dit lyk soos n groot skroot werf ( asook garage).
Ry 12 km tot by Vaaloewer (links).
Draai links op die Lindequesdrift pad en ry 3 km.
Kyk vir die Blinkwater bord (links) en draai links op die eerste teerpad aan jou linker kant.
Ry 400 m tot by Blinkwater – Plot 49 links.
Ry links om die woonhuis en klop aan by die kantoor/huis

Roete 2 ( vanaf Krugersdorp)
Ry deur Randfontein na Westonaria.
Draai regs op die N12 (Potchefstroompad) tot by Fochville afdraai.
Draai links en ry verby Fochville tot by die Vereeninging Potch kruising.
Gaan reguit oor tot by die Van Der Bijlpark / Potch bord.
Draai links en ry 10 km tot by Vaaloewer.
Draai Regs op die Lindequesdriftpad en ry 3,5 km.
Kyk vir die Blinkwater bord en draai links op die eerste teerpad aan jou linker kant.

Roete 3 (Vanaf Krugersdorp)
Ry deur Randfontein na Westonaria.
Gaan oor die N12 kruising en ry tot by Die N1 sementpad. Gaan regs af en ry in die rigting van Van Der Bijl Park.
Ry verby die eerste Van Der Bijlpark afdraai( Bly op die sement pad)
Gaan 10 km verby tot waar die sementpad teer word (gaan links af) en gaan oor die brug op die Potchefstroom /Van Der Bijlpark pad. Ry in die rigting van Potch. Baken – Aan die regterkant is n kar op n paal en dit lyk soos n groot skroot werf ( asook garage).
Ry 12 km tot by Vaaloewer (links).
Draai links op die Lindequesdrift pad en ry 3,5 km.
Kyk vir die Blinkwater bord (links) en draai links op die eerste teerpad aan jou linker kant.
Ry 400 m tot by Blinkwater – Plot 49 links.
Ry links om die woonhuis en klop aan by die kantoor/huis
Gaan oor die N12 kruising en ry tot by Die N1 sementpad. Gaan regs af en ry in die rigting van Van Der Bijl Park.
Ry verby die eerste Van Der Bijlpark afdraai( Bly op die sement pad)
Gaan 10 km verby tot waar die sementpad teer word (gaan links af) en gaan oor die brug op die Potchefstroom /Van Der Bijlpark pad. Ry in die rigting van Potch. Baken – Aan die regterkant is n kar op n paal en dit lyk soos n groot skroot werf ( asook garage).
Ry 12 km tot by Vaaloewer (links).
Draai links op die Lindequesdrift pad en ry 3,5 km.
Kyk vir die Blinkwater bord (links) en draai links op die eerste teerpad aan jou linker kant.
Ry 400 m tot by Blinkwater – Plot 49 links.
Ry links om die woonhuis en klop aan by die kantoor/huis
Kontak & Besprekings
Kontak die eienaars vir besprekings:
Sonja: 083 949 0120 (Kontak gerus vir besprekings)
Jan: 083 263 6918
Kontak Form